This gospel re-write of John Lennon's Imagine by Shawn Mitchell is really good. Can you play it? https://open.spotify.com/artist/0Vv5hn4NpV2h9vHeUpas4V
Kan iemand asseblief vir my sê op watter tye van die week speel Brandwag FM Gospel Musiek? Ek het op Brandwag FM se webtuiste probeer kyk vir 'n program skudule, maar daar is nie 'n program skudule op Brandwag FM se webtuiste nie. Hou aan met goeie Christelike musiek en julle program Christelike pra